<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><author>Lurianne Moolman</author>
<key>F</key>
<title>Bo die Son</title>
<lyrics>[V1]
.F G  C Am
 Intro

[V2]
.F                        C
 Daar's 'n plek waar die son deur breek (17 sec)
.            Am           C
 En die wind byt grou en koud
.F
 Brand my oe
.    C
 En trane wel op
.        Am                G
 Met die dag wat hard uitskree

[C1]
.         F
   Staan op
.         C
   Vlieg hoog
.          Dm              Am
   Wanneer jy alleen moet staan
.         F
   Staan uit
.         C
   Vlieg hoog
.         F        G       Am
   As jy vlieg ver bo die son
.         F        G      C  F G
   As jy vlieg ver bo die son

[V3]
.         Am        C
 Die lig skyn warm teen jou gesig
.         F                C
 En jou glimlag is sag en trots
.F                G
  En jy vertel my al jou kommer
.      F       Am
 Jou grootste drome
.   G
 So eg

[C2]
.         F
   Staan op
.         C
   Vlieg hoog
.          Dm              Am
   Wanneer jy alleen moet staan
.         F
   Staan uit
.         C
   Vlieg hoog
.         F        G      Am
   As jy vlieg ver bo die son
.         F        G       C F G F C
   As jy vlieg ver bo die son

[B1]
.  F
    Probeer jou waarsku (2:30) - 20 sec
.   C
   Hou net kop
.    Dm                      G
   Bewaar jou pêrels in jou hart
.  Dm         Am
   Jy't alles in jou
.          G
   Wat jy nodig het
   Jy sal wen

[C3]
.         F
   Staan op
.         C
   Vlieg hoog
.          Dm              Am
   Wanneer jy alleen moet staan
.         F
   Staan uit
.         C
   Vlieg hoog
.         F        G      Am
   As jy vlieg ver bo die son
.         F        G       C F G
   As jy vlieg ver bo die son

[P1]
.         Dm           F
   As jy vlieg, as jy vlieg,
.          G                 Am G F C G C
   as jy vlieg ver bo die son</lyrics>
<tempo>75</tempo>
</song>